Azerbeidjanse manat

Die manat is seder 15 Augustus 1992 die geldeenheid van Azerbeidjan, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 qəpik. Die amptelike ISO-kode is AZN en die valutateken is .

Manat muntstukke

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search